Wednesday 25 September 2013

Wanneer hy die vertrek binne stap, volg die aroma hom.
Hier gaan ons alweer, my daglikse rituaal. Wanneer dit kom by doeke omruil is ek 'n perfesionis. Ek is nie 'n suinige mens nie en omdat my tyd van "blogging" amper om is wil ek net 'n afskeid geskenk los. Volg my instruksies deeglik en ek verseker Jou, jou baba, die mamma en jou beddegoed sal almal wenners wees.

Voorbereiding Stappe

Stap 1: Gooi oop jou omruil mat.

           * Glo my jy sal verkies om die omruil mat uit te was in plaas    van beddegoed.


Stap 2: Maak jou doek oop, gereed om te gebreuk.

Stap 3: Vou twee dik "wet wipes" dubbel en maak twee stelle daarvan.
          
          * Die rede daarvoor is, dit gee my nagmerries as mense een "wet wipe" oop maak en 'n kind se hele onderste gedeelte daarmee skoon maak. Al die fekale stof kom deur, op jou hande, "Eeu".




"Game On"

Stap 4: Maak oop die kind se doek, maak die kind se agterstert     skoon van buite na binne toe.
           
 *Gooi die vuil "wet wipes" in die vuil doek.

Stap 5: Ruil die vuil doek met die skoon doek en maak dit vas.


SJOE!!!

Wenke vir seuntjies

Met slapenstyd, sit 'n ekstra doek teen die bo kant aan, wat skyns afloop tussen die bene af en maak dit vas.

Dit verhoed die urine om bo deur te kom aangesien seuns boontoe urineer.

Doen die berekeninge.


2 comments:

  1. Ek moes jou drie jaar gelede geken het toe ek my niggie se seun se doek om ryl. Dit was 'n totale ramp, 'euw'

    ReplyDelete
  2. :-)

    Enkele opmerkings:

    1. rituaal - ritueel
    2. perfesionis - perfeksionis
    3. gebreuk. - gebruik
    4. Maak oop die kind se doek, - Maak die kind se doek oop
    5. agterstert - boudjies
    6 .skyns - skuins

    ReplyDelete