Tuesday 17 September 2013

"Mmmmmm"



Ek het die oulikste kinders in die wereld....elke Ma dink dit van hulle kinders. As ek 'n boek moet skryf van al hulle avonture sal dit 'n treffer wees, of ek kan selfs dit 'n vervolgstuk maak. Wat dink jy?

Ek sal definitief begin met hoe hulle liefde vir God se skeppinge bestaan het.

As 'n baba, het ons gewoontlik vroeg aandete en mamma het my toegelaat om in die huis rond te speel voor slaapenstyd. Aangesien die hele vertrek se vloer uitgelê was met mat, kon ek my enige plek neer lê wanner ek moeg geword het tot mamma my op kom tel en my in my bed gaan neer lê.
Op 'n warm somersaand, het daar 'n mot in die kamer gevlieg. Ek jaag hom rond en probeer dit vang. Ek begin al hoe meer dink aan hoe dit sal proe en dit het my gemotiveer om die mot te vang. Hy gaan rus teen die gordyn en ek gryp hom en terwyl hy rondspring in my handjie, druk ek hom in my mond. Mamma kom die tergelyke tyd in die kamer en gil toe sy die mot se vlerk teen my wang sien.
Van daardie dag het ek die liefde vir klein diertjie gekoester. Diertjies soos spinnekoppe, kakkerlakke, erdwurms en muise was my gunsteling.Die liefde is seker erflik.

Kom hier

proe stukkie




2 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. wêreld (sonder die kappie is dit 'n spelfout)
    2. bestaan - ontstaan
    3. gewoontlik - gewoonlik
    4. slaapenstyd - slapenstyd
    5. wanner - wanneer
    6. die tergelyke tyd - op daardie oomblik
    7. diertjie - diertjies
    8. erflik - oorerflik

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam ek kan sien die liefde in jou familie!

    ReplyDelete