Wednesday 2 October 2013

Tata


Dit is 'n groot verligting dat my "blog" finaal tot 'n punt gekom het. dit was nogal 'n besonderse ervaring en heelwat harde werk gewees.Moet my nie verkeerd verstaan nie, dit was pret om die "blog" te skep en die produkt van my harde werk, het af betaal. 
Dit lyk wonderlik.

Ek is beïndruk net hoe al my "blogs" lyk. dit gee my groot vreugde en blydskap om prente daarop te sit, dit gee dit daai "pazaz", daai "geneseqoi". As ek sien hoe mense my "blog" lees en kommentaar lewer daarop is dit vir my baie genotvol. Wat my lesers van my lewe as avontuur mamma geleer het is maar 'n druppel in die oseaan. Ek voel vol vertroue om die lewe met al sy uitdagings aan te pak.

Afrikaans is nie juis een van my sterkpunte nie. My moeder and vader verleen maar hul nadige hulp aan my. Ek is verseker hulle is ook verlig dat my tyd as 'n " blogger" om is.

Vir verder inligting is dit beter om in lewende lywe gesprek te voer.
Tot weersiens
Maar defnitief nie om die "blog" nie ;)

















1 comment:

  1. Ek dink die hele klas het jou kinders se kaskenades geniet! Dankie vir al jou moeite. Ek kon sien dat jy heelwat tyd daaraan bestee het. Sterkte met die eksamen (en met die twee klein engeltjies wat nou vir my op die agtergrond van jou "blog" staan en loer ;-) )

    ReplyDelete